2019 Durban North College Rugby Week

Ferrum High School rugby boys participated in the 2019 Durban North College rugby week, alongside schools such as Birchleigh, Greytown, Port Shepstone, Vryheid, Empangeni, Linpark and many more schools. This popular school-sporting event is something young rugby players look forward to each year, as they gear themselves up to represent Read more…

Amajuba Netbal Distrikspan

Die volgende Ferrum netbalspelers is verkies tot Amajuba distrikspanne: O/14 Fezeka Kubheka Vonique Kahts Zoe Kotze Emily Erasmus Charmaine Scheepers Lene Stoop O/15 Jenna Steenkamp Chanté Luus O/16 Megan Bahlmann Zelmé Vane der Walt Nosipho Mchunu Janelle De Swardt O/17 Carli Kwakernaak Lucia Mbatha Janey Jordaan Sanele Sikhosana O/18 Karabo Read more…

EG Jansen Redenaarskompetisie 2019

Die volgende leerders het deelgeneem aan die EG Jansen redenaarskompetisie en het Hoërskool Ferrum baie trots gemaak: Chanté Luus (Graad 9), Luke van Niekerk (Graad 9), Christiaan de Jager (Graad 10) en Elizette de Jager (Graad 12). Die sprekers moes voorbereide toesprake lewer oor temas soos: “Laat jou DINK jou Read more…

NKZN Tennis Trials

The following tennis players represented NKZN at the NKZN tennis trials held over 1-3 March: Ruben Viviers FC Scholtz Wikus Coetzee Ncebo Ngema Dané Potgieter Well done! Ferrum is proud of you.

Skiet uitslae: Skietliga 2

Ferrum skuts het die afgelope naweek op 23 Februarie aan die 2de skietliga vir die jaar deelgeneem. Ons is trots op ons groot groep skuts en wens hulle geluk. Uitslae is soos volg: 0/14 Sporter 8ste- Renier Pretorius 7de- Ané Cronje 6de- Zander van der Walt 4de- Anneri Roos 2de- Read more…

Piet Retief Atletiekbyeenkoms

‘n Groep van 80 Hoërskool Ferrum atlete, het op 9 Februarie aan die atletiekbyeenkoms te Piet Retief deelgeneem. Ons atlete het 11 derde plekke, 10 tweede plekke en 27 goue medaljes verwerf. Die volgende atlete het goue medaljes verwerf: Vonique Kaths- 100m, 200m Charmaine Scheepers- 90m Hekkies Ellene Scholtz- Gewigstoot Read more…