2019 Durban North College Rugby Week

Ferrum High School rugby boys participated in the 2019 Durban North College rugby week, alongside schools such as Birchleigh, Greytown, Port Shepstone, Vryheid, Empangeni, Linpark and many more schools. This popular school-sporting event is something young rugby players look forward to each year, as they gear themselves up to represent Read more…

NKZN Tennis Trials

The following tennis players represented NKZN at the NKZN tennis trials held over 1-3 March: Ruben Viviers FC Scholtz Wikus Coetzee Ncebo Ngema Dané Potgieter Well done! Ferrum is proud of you.

Skiet uitslae: Skietliga 2

Ferrum skuts het die afgelope naweek op 23 Februarie aan die 2de skietliga vir die jaar deelgeneem. Ons is trots op ons groot groep skuts en wens hulle geluk. Uitslae is soos volg: 0/14 Sporter 8ste- Renier Pretorius 7de- Ané Cronje 6de- Zander van der Walt 4de- Anneri Roos 2de- Read more…

Piet Retief Atletiekbyeenkoms

‘n Groep van 80 Hoërskool Ferrum atlete, het op 9 Februarie aan die atletiekbyeenkoms te Piet Retief deelgeneem. Ons atlete het 11 derde plekke, 10 tweede plekke en 27 goue medaljes verwerf. Die volgende atlete het goue medaljes verwerf: Vonique Kaths- 100m, 200m Charmaine Scheepers- 90m Hekkies Ellene Scholtz- Gewigstoot Read more…

Netball clinic hosted by Protea player

Netball clinic hosted by Protea player On Friday 15 February, Protea netball player, Vanes-Mari du Toit- Proudfoot, presented a very enriching netball-clinic at Ferrum High School. The clinic was attended by various schools, including Primary schools. The young girls were in awe of Vanes-Mari’s “super-skills”, as well as inspired by Read more…

Skiet Liga 1 Pionier

Skiet uitslae: Pionier Ferrum skuts het aan die 1ste skiet liga vir die jaar deelgeneem te Hoërskool Pionier. Ons is trots op ons groot groep skuts en wens hulle geluk. Uitslae is soos volg: 0/14 Sporter 8ste- Renier Pretorius 7de- Anneri Roos 6de- Natasha Pretorius 5de- Zander van der Walt Read more…