Landloop

KZN Landloopkampioenskappe Baie geluk aan al ons landlopers wat uitgeblink het in hul deelnamme aan die KZN Landloopkampioenskappe op 4 Augustus te Grey Goose. Uitslae is soos volg: Dogters O/14 Megan Olivier 9de Dogters O/15 Read more…

By admin, ago
Skiet

Ferrum Skuts Bo!

Ferrum Skuts Bo! Ferrum skuts het deelgeneem aan ‘n landswye Posliga skietkompetisie en is algeheel as 4de in Suid-Afika geplaas. Hierdie is ‘n baie groot prestasie en ons is baie trots op al ons Ferrum Read more…

By admin, ago
Cricket

NKZN Boys’ Cricket

NKZN Boys’ Cricket The following boys’-cricket players were selected for NKZN teams: U/15 Ruben Viviers U/17 Minenhle Nkosi Gerian Kock Drikus Ferreira Well done boys! You make us proud.

By admin, ago
Rugby

2018 VKB Rugby Week

2018 VKB Rugby Week Die volgende rugbyspelers het gedurende die 2018 VKB Rugby Week presteer: O/18 Stedelike span Vukani Malinga Wikus van der Walt Vukani en Wikus word verkies na die toerspan wat na Ierland Read more…

By admin, ago
Sport

Swem

Swem Rhuben Nortje is verkies tot die KZN-span wat op die 1ste en 2de Oktober aan ‘n drie-provinsiale gala in Durban sal deelneem. Sterkte aan Rhuben en Ruan Janse van Vuuren wat vanaf 9 Augustus Read more…

By admin, ago