Skiet

KZN Skietspan

KZN Skietspan Die volgende Hoërskool Ferrum leerders is verkies tot die KZN-skietspan wat gedurende die Oktober skoolvakansie aan skiet SA’s sal deelneem: Talisha Andrews- 2de jaar Divan Ferreira- 5de jaar Lian du Preez- 2de jaar Read more…

By admin, ago
Skiet

Ferrum Skuts Bo!

Ferrum Skuts Bo! Ferrum skuts het deelgeneem aan ‘n landswye Posliga skietkompetisie en is algeheel as 4de in Suid-Afika geplaas. Hierdie is ‘n baie groot prestasie en ons is baie trots op al ons Ferrum Read more…

By admin, ago