Piet Retief Atletiekbyeenkoms

‘n Groep van 80 Hoërskool Ferrum atlete, het op 9 Februarie aan die atletiekbyeenkoms te Piet Retief deelgeneem. Ons atlete het 11 derde plekke, 10 tweede plekke en 27 goue medaljes verwerf. Die volgende atlete het goue medaljes verwerf: Vonique Kaths- 100m, 200m Charmaine Scheepers- 90m Hekkies Ellene Scholtz- Gewigstoot Read more…

Grey-OMS Atletiekbyeenkoms/ Athletics Meeting

Grey-OMS Atletiekbyeenkoms/ Athletics Meeting Op 13 Oktober 2018 het 11 atlete van Hoërskool Ferrum aan die Grey College en Oranje Meisieskool atletiekbyeenkoms deelgeneem te Bloemfontein. Ongeveer 1200 atlete van 28 skole regoor Suid-Afrika het aan hierdie opwindende byeenkoms deelgeneem. Die volgende Ferrum atlete het uitgeblink op die baan: Grade 10: Read more…

Ferrumatlete by KZN-Kampioenskappe

Ferrumatlete by KZN-Kampioenskappe Ferrumatlete het op 10 Maart aan die KZN-kampioeskappe deelgeneem en die atlete het werklik puik presteer. Die uitslae is soos volg: Marlene Combrink– 2de Plek 90m hekkies -2de Plek 300m hekkies Dané van der Merwe– 2de Plek gewigstoot -3de plek diskus Dane Potgieter – 1ste Plek 100m Read more…