Ferrum leerder, Lian du Preez is gekies as een van slegs sestien skuts, om SANSSU (South African National School Shooters Union) te verteen woordig. Lian is heel eerste geplaas op die rang van skuts. Die span sal binnekort die land verteenwoordig in Engeland.

Baie geluk Lian! Ferrum is trots op jou.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *