Die volgende seuns is verkies tot verskeie NKZN-krieketspanne. Ons wens hulle baie geluk. Ferrum is trots op julle!

O/17
Ruben Viviers
Gerian Kock

O/19
Drikus Ferreira


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *