‘n Groep van 80 Hoërskool Ferrum atlete, het op 9 Februarie aan die atletiekbyeenkoms te Piet Retief deelgeneem. Ons atlete het 11 derde plekke, 10 tweede plekke en 27 goue medaljes verwerf.

Die volgende atlete het goue medaljes verwerf:

Vonique Kaths- 100m, 200m
Charmaine Scheepers- 90m Hekkies
Ellene Scholtz- Gewigstoot
Megan Olivier- 800m, 1500m
Dané ven der Merwe- Gewigstoot
Sian Redelinghuys- 800m, 1500m, 3000m
Yvhanna Olivier- 400m Hekkies, 200m
Mbali Mtshali- 400m
Dané Potgieter- 100m, 200m
Sphe Dhladhla- High jump
Steyn Rothman- Spiesgooi
Asanda Mavundla- 1500m
Hendry Nienaber- Spiesgooi
Fernando Filipe- Gewigstoot
Wikus van der Walt- Vêrspring
Samkelo Radebe- 800m
Siphesihle Mazibuko- 400m Hurdles, 110m Hurdles
Siyanda Buthelezi- High jump
Kelvin Thembo- 100m, 200m, *TROPHY: Best track athlete of the day.

Baie geluk aan al hierdie Ferrum leerders wat uitgeblink het, asook aan elke leerder wat deelgeneem het. Ferrum is trots op elkeen van julle. Baie dankie aan elke onderwyser en ouer wat hierdie atlete ondersteun.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *