Project Can-do Attitude 2018

Gedurende die eerste kwartaal het alle Hoërskool Ferrum-leerders nie-bederfbare kos versamel vir die “Ons-Kan-Blikkieprojek”. Hierdie projek is gedryf deur die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) van Ferrum.

These items will be used to help families that are in need within our school community and will be received with sincere gratitude.

We would like to thank each learner, parent, teacher and community member who supported the project. Your contribution has enabled us to collect a total of 2 456 non-perishable food items.

Ons is baie trots op ons VRL en mev. M. Kock wat hierdie projek geïnisieer en georganiseer het. Julle voorbeeld van omgee en ywer wys vir ons Ferrum Valke dat ons kan saamstaan en ‘n verskil maak.

Die klas wat die meeste items gebring het, is Graad 8ASD, met ‘n totaal van 412 items. Hulle word beloon met ‘n uitstappie na die Victorian Theatres fliekteater waar hulle ‘n gratis fliekvertoning sal geniet. We would like to thank Victorian Theatres for sponsoring this awesome prize. We look forward to seeing you there!


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *