Ferrumatlete by KZN-Kampioenskappe

Ferrumatlete het op 10 Maart aan die KZN-kampioeskappe deelgeneem en die atlete het werklik puik presteer. Die uitslae is soos volg:

Marlene Combrink– 2de Plek 90m hekkies
-2de Plek 300m hekkies

Dané van der Merwe– 2de Plek gewigstoot
-3de plek diskus

Dane Potgieter – 1ste Plek 100m hekkies
– 2de Plek 200m

Elizette de Jager – 2de Plek 100m hekkies

Alinda Holder – 1ste Plek 100m hekkies
-3de Plek 100m

Lucrecia Struwig– 2de Plek gewigstoot
– 1ste Plek spiesgooi

Noxolo Mbuli– 2nd Place discus

Liam Gray– 5th Place 100m hurdles

Gerrit Scheepers
– 2de Plek 100m hekkies
-2de Plek 300m hekkies

Fernando Filipe– 1ste Plek gewigstoot

Kelvin Tembo– 1st Place 110m hurdles
-3rd Place 200m

Siphesihle Mazibuko– 4th Place 110m hurdles

Dylan Smith– 2de Plek 110m hekkies

Baie geluk aan al die atlete wat deelgeneem het aan hierdie groot geleentheid. Julle is almal wenners!


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *